Sort by
Display
per page
R138,00
Balle 30ml
Balle open met mandaryn en kaneel. Die hartnote is hookah tabak en mirre. Die basis is n warm sensuele vermenging van patchouli en tonka boon. Die James Bond van Suid Afrikaanse parfuum.
R138,00
R138,00
Buskruit 30ml
`n Heldhaftige hout-vars parfuum vir mans waar geesdrif en “muscle” ontmoet. Buskruit verpersoonlik twee kragte wat bots: byt-vars en dierlike sensualiteit. Die seewind domineer en sitrus ontplof
R138,00
R138,00
Doring 30ml
Doring is `n verleidelike parfuum vir die man wat nie bang is vir sensualiteit nie. Die topnote het `n sitrus varsheid en verlei die sintuie met `n gesofistikeerde vermenging van vanielje, blomme en hout.
R138,00
R138,00
Jagter 30ml
Jagter vertaal verhewe manlikheid deur `n verligte aura met `n intense, lewendige en gloeiende kombinasie van vars mint blare, Italiaanse suurlemoenskil en groen appel.
R138,00
R138,00
Plaasjapie 30ml
Plaasjapie se topnote is `n vermenging van groen geur met gedagtes van sitrus. Die parfuum is so deksels vars en skoon, dit is `n plesier vir jou sintuie. Laventel speel `n groot rol om hierdie reuk gemaklik en rustig te maak.
R138,00
R138,00
Ramkat 30ml
Ramkat is gemaak vir die brawe, deugsame en selfversekerde man. Subtiel dog treffend en manlik, die geur het note van bergamot, laventel en vars speserye
R138,00
- 1
- 2