Sort by
Display
per page
R138,00
Tabak 30ml
Tabak vertel die verhouding tussen man en aarde. `n Hout-spesery basis wat sterk gekontrasteer word met sagte sitrus en vuursteen. Definitief die parfuum vir `n luukse aand uit of `n besigheidsafspraak
R138,00
R138,00
Voëlvry 30ml
Hout en sitrus, hierdie parfuum se topnote is gevul met die verkwikkende en energieke varsheid van suurlemoen en mandaryn gekontrasteer met die kruidagtige varsheid van koljander. Die hartnoot bring `n aromatiese sensualiteit met Labdanum, viooltjie en roosmaryn
R138,00
R138,00
Yster 30ml
`n Diep Italiaans gewortelde parfuum gemaak van bestandele van die hoogste kwaliteit. `n Sagte, rokerige vermenging kom van die elegante sederhout en vetiver essensiële olies. Hierdie vermenging word geskud deur die Oosterse sensualiteit van vanielje en Iris wat dit `n onverwagte sterk karakter gee.
R138,00