Boer Soek

Ruik lekker in Afrikaans

Sort by
Display
per page
Picture of Jagter 30ml
R138,00

Jagter 30ml

Jagter vertaal verhewe manlikheid deur `n verligte aura met `n intense, lewendige en gloeiende kombinasie van vars mint blare, Italiaanse suurlemoenskil en groen appel.
R138,00
Picture of Kaalvoet 30ml
R138,00

Kaalvoet 30ml

Kaalvoet is `n verleidelike geur met topnote van sprankelende groen mandaryn, akwatiese note van water, Jasmyn en vurige gemmerlelies met n gesoute vanielje hart. ‘n Betowerende parfuum.
R138,00
Picture of Nonna 30ml
R138,00

Nonna 30ml

Nonna is `n reuk metafoor vir modern vroulikheid. `n Pragtige liefdesbrief oor vroulikheid wat gemak en pret verpersoonlik. Dit is `n gelukkige geur wat sprankel met tone van delikate wit blomme, sitrus en muskus
R138,00
Picture of Plaasjapie 30ml
R138,00

Plaasjapie 30ml

Plaasjapie se topnote is `n vermenging van groen geur met gedagtes van sitrus. Die parfuum is so deksels vars en skoon, dit is `n plesier vir jou sintuie. Laventel speel `n groot rol om hierdie reuk gemaklik en rustig te maak.
R138,00
Picture of Plaasmeisie 30ml
R138,00

Plaasmeisie 30ml

Plaasmeisie is `n diep natuurlike duet van natuurlike patchouli olies wat aangevuur word deur vrugtige blomme en sagte speserye. Die perfekte geur kombinasie vir die moderne, bevryde vrou
R138,00
Picture of Rabadoe 30ml
R138,00

Rabadoe 30ml

Rabadoe se topnote verras jou met sprakelende bergamot en mandaryn. In die hart manifisteer wit blomme `n wellustige intensiteit wat vroulikheid omhul, met verleidelike vanielje, amber en muskus.
R138,00