Boer Soek

Ruik lekker in Afrikaans

Sort by
Display
per page
Picture of 30ml Trouvrou
R138,00

30ml Trouvrou

30ml Trouvrou
R138,00
Picture of Balle 30ml
R138,00

Balle 30ml

Balle open met mandaryn en kaneel. Die hartnote is hookah tabak en mirre. Die basis is n warm sensuele vermenging van patchouli en tonka boon. Die James Bond van Suid Afrikaanse parfuum.
R138,00
Picture of Blom 30ml
R138,00

Blom 30ml

'n Sprankelende blomme aroma. In die hart is fluweelsagte Jasmyn wat verwarm tot `n dromerige, sensuele sandelhout vir n romantiese, blywende einde.
R138,00
Picture of Buskruit 30ml
R138,00

Buskruit 30ml

`n Heldhaftige hout-vars parfuum vir mans waar geesdrif en “muscle” ontmoet. Buskruit verpersoonlik twee kragte wat bots: byt-vars en dierlike sensualiteit. Die seewind domineer en sitrus ontplof
R138,00
Picture of Doring 30ml
R138,00

Doring 30ml

Doring is `n verleidelike parfuum vir die man wat nie bang is vir sensualiteit nie. Die topnote het `n sitrus varsheid en verlei die sintuie met `n gesofistikeerde vermenging van vanielje, blomme en hout.
R138,00
Picture of Heuning 30ml
R138,00

Heuning 30ml